#SuksesvolleBesigheidsReise

Finansieel Doeltreffende, Stresvrye

Korporatiewe Reisbestuur

4 Redes waarom ons een van SA se mees bekroonde

korporatiewe reisagentskappe

is

 

Bespaar Op Reiskostes

 

Onderhandel. Meet. Bestuur

Ons onderhandel spesiale tariewe met lugrederye, hotelle, motorhuur- en oordragmaatskappye en verskaf akkurate verslae om reiskostes te meet, te bestuur en te verminder.

MEER INLIGTING

 

Geen Oproepsentrums

 

Persoonlike 1-tot-1 Diens

Elkeen van ons gewaardeerde kliënte ontvang persoonlike diens van ‘n toegewyde senior besigheidsreiskonsultant, sodat jy nooit met ‘n oproepsentrum-agent hoef te praat nie.

MEER INLIGTING

 

Ons Is 24/7 Beskikbaar

 

Voltyds. Altyd.

Reisplan veranderinge op die laaste oomblik? ‘n Krisis in die buiteland? Ons weet noodgevalle hou nie by kantoorure nie – so ons is 24 uur per dag, 365 dae van die jaar beskikbaar.

MEER INLIGTING

 

Omvattende Reisoplossings

 

Ons Hanteer Alles.

Ons reël veel meer as net vlugte en hotelle. Huurvoertuie, BBP-dienste, visums, versekering en nog baie meer. Groot of klein, ons sorg daarvoor sodat jy nie hoef nie.

MEER INLIGTING

Wat Maak Ons ‘n Top Reisagentskap vir Besighede?
  1. Ons is al meer as twintig jaar in die besigheid
    Ons besigheid, wat in 1997 gestig is, vier 28 jaar van sukses in die korporatiewe reisbestuurbedryf. Kliënte-tevredenheid, eerlikheid en integriteit lê aan die wortel van ons langtermyn sukses.
  2. Ons verseker die beste aanbiedings
    Ons verbintenis met Sure Travel Group laat ons enorme onderhandelings- en koopkrag toe, wat ons tot voordeel van ons kliënte benut.
  3. Ons bied die gerief van krediet
    Moeg daarvoor om maandeliks talle reisbetalings te verwerk? Ons kliënte geniet 'n gerieflike kredietfasiliteit en hoef dus net een moeitevrye betaling aan die einde van elke maand te maak.
  4. Ons gebruik nie kontrakte nie
    Ons diensuitnemendheid verseker kliëntebehoud, wat beteken dat ons nie ons kliënte met onnodige kontrakte hoef vas te pen nie.
  5. Ons bied finansiële beheer en aanspreeklikheid
    Ons werk saam met finansiële hoofde om vooruit te beplan vir kostebesparings, grafieke en verslae oor ongebruikte kaartjies voor te lê, en MIS-koste-ontledings per reisiger, per verskaffer te verskaf.
  6. Ons voldoen ten volle aan BEE
    Ons is 'n gesertifiseerde BEE Vlak II, daarom sal 'n vernootskap met ons jou punte op meer as een manier aanteken!
  7. Ons is 'n trots vroue maatskappy
    TravelManor is 'n vol-vroulike maatskappy, in private besit deur entrepreneur Julie Fevrier, onderskraag deur die Sure Travel Group (volbesit Sure Holding Pty Ltd, een van die grootste reiskonsortiums in die Suidelike Halfrond).
  8. Ons verskaf dienste met toegevoegde waarde
    Dit sluit gratis kalender-uitnodigings, BBP-dienste op aanvraag (lughawe-sitkamer, ontmoet en groet, aanlyn-aanmeldings, ens.) en 'n verskeidenheid ander huis-weg-van-huis-reisoplossings in.
  9. Ons doen doeltreffende reisbeplanning
    Ons reisspesialiste spesialiseer in finansieel-doeltreffende reisbeplanning in die taal van jou keuse. Ons stel bestuurders in staat om 'n maksimum aantal produktiewe kliëntvergaderings per reis by te woon.
  10. Ons is korporatiewe reisspesialiste
    Ons bied individuele en groep korporatiewe reis- en aansporingsreise wêreldwyd, insluitend inkomende reise in Suider-Afrika en van SA na afgeleë dele van Afrika; sowel as afvaardigingsorganisasie, konferensies en buitelandse personeelaansporings.
Watch our video to find out what sets us apart.
TravelManor vs DIY... Find out why TravelManor is the smarter option.
TravelManor ensures you can focus on closing the deal, instead of making travel arrangements.
Find out why TravelManor should handle the travel arrangements for your next conference.
Managing your corporate travel in-house may look good on paper, but is it commercially efficient?

Ons Korporatiewe Reisagentskap Help Alle Soorte Sakereisigers

Persoonlike Besigheid-Reisbestuurders

Ons bied bystand vir besighede van alle groottes en soorte. Dit strek van klein besighede met 'n handvol reisgers, tot groot korporatiewe maatskappye met tallose werknemers wie se reise vaartbelyn beplan moet word.

Doeltreffende Korporatiewe Reise

As jy daarvan hou dat jou korporatiewe reise sonder probleme verloop sodat jy produktiwitiet kan volhoui terwyl jy vir werk reis, is ons span hier om te help verseker dat dit die geval is. Ons reisbestuurders het al die ondervinding wat nodig is om die weg te baan vir moeitelose reis sodat jy op jou besigheidsdoelwitte kan fokus terwyl ons vir die res sorg.

Individuele en Groepreisbestuur

Of jy nou alleen vlieg, of saam met kollegas in 'n groep reis - ons is hier om alles vaartbelyn te hou. Beide individuele- en groep-besigheidsreisbestuur vereis baie omsigtigheidsondersoek dwarsdeur die hele proses. Laat ons gesoute span reisbestuurders jou bystaan deur na sulke ingewikkelde reisreëlings om te sien.

Boetiek Besigheidsreise

Daar is nie iets soos 'n koekiedrukker-kliëntoplossing by TravelManor nie. Deur jare se kundigheid met die nuutste tegnologie te kombineer, is ons in staat om 'n reeks omvattende reisdienste te verskaf wat doelontwerp is vir elke individuele sakereisiger en hul behoeftes.

Ons Span

Die TravelManor-span is met die hand uitgesoek en elk gekies vir hul uitmuntende vaardighede en kliëntediens.

Wat Ons Kliënte Van Ons Dink

Ons Kliënte

Ons bied pasgemaakte besigheidsreisoplossings vir 'n wye verskeidenheid kliënte.

Ons Kundige Advies

Blog list title
Is Shadow AI Creating a New Business Travel Risk?
Posted on 1 October 2026

Shadow AI: The New Risk Hiding In Business Travel

A colleague is flying from Johannesburg to London for client meetings. Before booking, she asks an AI assistant to compare flight connections, find a hotel near the client’s office, and...

Blog list title
Why Business Airfare Pricing Is Changing
Posted on 20 August 2026

Comparing Business Airfares IS Getting Harder (You Weren’t Imagining It!)

Remember when comparing flights was easy? Airline A quotes R14,500. Airline B quotes R15,200. Your airline fare comparison seems straightforward...

Blog list title
From Cost To Value: Why Smart Companies Are Rethinking Corporate Travel In 2026
Posted on 23 July 2026

For many years, corporate travel was viewed primarily as an operational expense, another line item to control during annual budgeting. Success was often measured by securing the cheapest airfare, negotiating lower hotel rates, or reducing the numb...

Blog list title
Business Travel Isn’t Slowing Down, Here’s Why
Posted on 18 June 2026

Inflation remains stubborn in many markets. Airfares are climbing. Fuel costs have surged. Businesses are under constant pressure to improve efficiency and justify every line item on the budget. Yet business travel continues to hold its ground.

Verenigings

BEE Score

“Ons verwyder die TYD en MOEITE uit die beplanning van korporatiewe reise.”

Julie Fevrier, Eienaar

Maak 'n afspraak met Julie om op doelontwerpte korporatiewe reis-oplossings vir jou maatskappy te bespreek.